Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imbali Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Imbali Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tanja J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja J

Alles was absoluut fantasties.

Ek en my man het twee aande by Imbali spandeer en vandat ons daar gekom het totdat ons huis toe is was die personeel fantasties, hulle het uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel. Ons wildgids was Victor, sy kennis en respek vir die diere het definitief uitgestaan, ons het 'n fantastiese tyd op al ons wildritte gehad. By die lodge self het Winston se diens en aandag tot detail uitgestaan, hy het altyd 'n tydjie afgeknyp om met ons te kom gesels oor hoe ons dag was en of ons enige iets nodig het en natuurlik was die kok se kos ongelooflik. Sal Imbali definitief aanbeveel.

Leana V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana V

Lekkerste bederf ooit!

Dit was 'n onvergeetlike ervaring. Ons is op die hande gedra deur almal, ons gids (Stefan) was uitstekend en ons is boonop met ons aankoms bederf met 'n swartwitpens by die watergat. Sal dit beslis weer wil doen!

Vanaf R21 064
R21 064 R15 798
per nag, vir 2 mense
Vanaf R21 064
R21 064 R15 798
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mluwati Toegewing, Krugerwildtuin, Skukuza, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd035b5ca0d401602eff942a24e49f5290e14547620ed64483480c941cacb8ccea715b524dcfeaed25e829eae44048ea588f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R21 064 nouVanaf R15 798 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Mluwati Concession Kruger National Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.600692228091 31.629853906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang