Immaculate Meer-en-See Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Immaculate Meer-en-See Apartment bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Richardsbaai. Dis 6 km vanaf die strand, TuziGazi Waterfront en gewilde restaurante.

Dié dupleks bied ‘n privaat ingang, lugversorging, 1 kamer en 1 badkamer. Die kamer is op die boonste verdieping, dit het ‘n koningingrootte-bed en lei na die dek. Die en suite-badkamer het ‘n stort en 'n bad. Die onderste verdieping bied ‘n oopplan-kombuis wat toegerus is met ‘n stoof, mikrogolf en 'n yskas.

Die sitarea langsaan het ‘n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die eiendom het ‘n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Slaapplek

'n Bespreking by Immaculate Meer-en-See Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Immaculate Meer-en-See Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za