Immanuel Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Immanuel Guest House is 'n sonderlinge gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in Warrenton. Dié dorpie is teenaan die Vaalrivier geleë.

Die huis is smaakvol ingerig en bied 'n keuse tussen 2 deluxe kamers, 2 standaardkamers of 'n selfsorg-eenheid. Die deluxe kamers en selfsorg-eenheid het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die standaardkamers het dubbelbeddens en en suite-storte.

Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid het 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is besienswaardighede in Kimberley en die omliggende dorpe om te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Immanuel Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za