LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Immermoed | LekkeSlaap
+13

Immermoed

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3410, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Immermoed is 'n selfsorghuis in Marloth Park wat gehalteverblyf bied. Dis perfek vir 'n gesinnetjie of 2 paartjies. Die huis is naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin, om die draai van die Krokodilbrughek.

Dié eenheid is op eerste verdieping van 'n huis geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang wat via buite-trappe bereik kan word. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers het elkeen 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Lugversorging is in al die leefareas beskikbaar en die slaapkamers het muskietnette.

Daar is 'n slaapbank in die oopplan-leefarea waar nog 'n persoon kan slaap. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en bied toegang tot 'n groot houtdek met patio-meubels.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die eenheid is net 'n entjie se stap vanaf die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin-grensdraad.

Marloth Park het algemene handelaars waar jy al die basiese noodsaaklikhede kan aankoop en 'n paar uitstekende restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Immermoed sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Immermoed
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Raasblaarstraat 3410, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Immermoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raasblaarstraat 3410, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MjM0MjBhLWQwZjYtNDNiNi1hZDMwLTNiN2Q1NDE0OWY3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 6 persone) 15 5 1 5 3410 Raasblaar Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.343062431437 31.807622980488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!