Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imoyo Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Imoyo Inn is 'n mooi dubbelverdiepinghuis oorkant die strand in Sandbaai, Hermanus, en is ideaal vir 'n vakansie saam met familie of 'n groep vriende.

Dié eiendom is lekker groot en omhein, en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Twee van die slaapkamers op die boonste verdieping het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens en dit maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed, maar slegs 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer maak van die vyfde badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder is daar 'n eetarea met sitplek vir 8, sowel as 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n buitebraai-area deur die agterdeur, sowel as veilige parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Imoyo Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Imoyo Inn
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Imoyo Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem