Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Accommodation 35802

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Impala Accommodation 35802 is 'n selfsorghuis vir 6 gaste wat net 750 m vanaf die strand in Reebok geleë is.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. DIe hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort en aparte toilet het. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

DIe oopplan-kombuis is met 'n sesplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan. Let asb. dat daar egter geen TV is nie.

Verder kan hulle die draagbare braai gebruik. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie en rook is verbode.

Reebok het 'n lieflike strand met 'n veilige getypeol waarin gaste kan swem. DIe dorp is net 4 km vanaf Klein-Brakstrand en -meer, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George.

Slaapplek

’n Bespreking by Impala Accommodation 35802 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 32, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdccd15594fd28edba716c45cd0f25ba15401797d06d8eb92d069da1aa188c14df9f58988c5cff2a08523a2dc2cab2e670a08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 32 Impala Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0768588 22.16566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem