Impala Cottage
-
Voorkeurvennoot
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Impala Cottage is in die hartjie van die bos in Marlothpark geleë. Marlothpark is ook die tuiste van verskeie wild soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke en wildebeeste wat vrylik rondloop. Dit is na aan die Krokodilbrughek wat die poort tot die Krugerwildtuin met met volop wild is.
Die ruim, moderne tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Albei slaapkamers het lugversorging, muskietnette en en suite-badkamers.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oondjie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met OpenView teen die muur. Gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Buite is daar 'n swembad, stoepmeubels en braaigeriewe.
Impala Cottage is naby die Swaziland- en Mosambiek-grens.
Slaapplek
’n Bespreking by Impala Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Impala Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom