Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Impala Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R
Gesin met tieners

Awesome spot well laid out.

It is an awesome place, will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Gesin met klein kinders

We had the most amazing holiday at Impala Cottage.

Impala Cottage is an absolute gem in the bush! We loved every minute of our holiday! The cottage is beautifully located, neat, modern, and has everything you need! We have to say a huge thank you to the host who was so attentive and such a pleasure to be around. We will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Pragtige plekkie binne en buite! Baie rustig.

Die dametjie wat daagliks kom skoonmaak het mens sommer tuis laat voel en was 'n groot hulp vir ons met die skoonhou van die plekkie en het baie inligting deurgegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Nadia. Dis altyd lekker om gelukkige gaste se terugvoer te kry.

Impala Cottage
Liezel P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n oulike, lekker leefhuis.

Dis 'n heerlike gerieflike "barefoot home" veral met die skuifdeure en skuifvensters in die kombuis wat jou deel maak van buite al is jy binne. Die kamers is net so lieflik en het ook die gaas-skuifdeure wat jou toelaat om met jou deur wawyd oop te slaap en nie deur goggas (of leeus) opgevreet te word nie. Ons het dit baie geniet en sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dankie Liezel, altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Hoop ons sien julle weer.

Impala Cottage
Vania R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vania R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Dierbare huishulp. Als wat 'n mens nodig het.

Impala Cottage was oulik. Aircons. Skoon. Alles was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, uitstekend!

Als was perfek, Constance is uitstekend en behulpsaam gewees, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dankie Gerhard, hoop om julle weer te sien.

Impala Cottage
Alet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Gesin met klein kinders

Home away from home in the bush!

The stay at Impala totally exceeded our expectations. Impala is a place as pleasant and comfortable as one's own home. Constance was a great host and always ensured the place was clean and lights were on in the home when returning late afternoon from our day out to the Kruger National Park. The rooms and beds were comfortable and luxurious and the kitchen equipped with everything we needed for our stay! We loved the visits from kudu, warthogs, mongoose late afternoon. The pool was beautiful, unfortunately too cold to use in July. We could even hear the lions roar at night! We will definitely stay at Impala again and recommend it to friends and family. Thank you to Anton for the updates and recommendations with regards to roads and shopping!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Lekkerste plek in Marloth.

Impala Cottage is nogsteeds net so lekker soos toe ons 4 jaar terug daar was. Baie goeie waarde vir geld. Huis is netjies skoon, en dis so gemaklik. Voel of mens by jou eie huis is. Ons het heelwat besoek gehad van sebras, koedoes, vlakvarke, bosbokke en ook nagapies. Sal enige tyd dit aanbeveel. My 5 jarige seuntjie geniet dit net so baie. Dankie Anton vir die lekker bosveldwegbreekplek en dankie ook aan Constance wat baie hulpvaardig is. Het selfs ons ligte kom aansit by die huis toe ons die 1 dag in is wildtuin toe en toe eers donker by die huis gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit weer geniet! Hoop om julle weer te sien na die opgraderings wat ons beplan vir Augustus.

Impala Cottage
Hendrik O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O
Saam met vriende

Lekker rustige kuier.

Ons het baie lekker gekuier by Impala cottage. Die huis is skoon, goed toegerus en ons is baie goed verwelkom. Kan Impala cottage hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het dit geniet. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Impala Cottage
Jason N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik vir 'n boswegbreek. Goed uitgelê en het mooi bos-areas rondom die plekkie wat toelaat vir wild om te kom kuier. Die swembad is lekker privaat en lewer 'n lekker kuiergevoel naby die vuurtjie.

Mooi en netjies. Skoon plekkie met vriendelike skoonmaker wat mooi en gerieflik skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, kom kuier weer asseblief!

Impala Cottage
Elize R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met vriende

Lieflike plek, heerlik gerus, waarde vir geld!

Eienaar en Constance is wenners! Constance bederf lekker met skoonmaak en opwas. Miskien kan daar net gelet word op die teëls by swembad, baie glad as jy uit swembad klim. Ligging is goed geleë. Klein paradys op sy eie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie dankie Elize. Ons werk daaraan om verbetering aan te bring en glo julle sal julle volgende besoek mer geniet.

Impala Cottage
Sharnell D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharnell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic, in another world.

After having the lousy year that we have been through, the stay at Impala Cottage was just what we needed, it was out of this world, it is so private, the best holiday we have been on in a long time, we will be back, I will definitely book again. The interaction with the animals, was amazing. Constance is awesome, I could communicate with her so easily and we had the pleasure of meeting Anton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Thank you Sharnell, we would love to see you again.

Impala Cottage
Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie om te bly.

Was baie aangenaam en skoon. Ons het lekker gekuier en is 'n moet as jy Marloth toe gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Heerlike kuier huisie, baie vierbeen kuiergaste. 5 ster diens.

Met ons aankoms was daar so bietjie van 'n misverstand, vorige gaste nog nie uit huis gewees nie, maar Constance het met flinke hande ons plek gereed gehad. Baie lekker gekuier, sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E
Gesin met tieners

Skoon, netjies, gerieflik!

10 uit 10 sien jul weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet!

Impala Cottage
Peet J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet J
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Goed toegerus. Braai-area en swembad baie lekker geleë by kuierstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zan-mari K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zan-mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal dit enige tyd aanbeveel!

Baie mooi skoon, netjies en modern! Daar is net nie genoeg ligte om die huisie nie so mens kan nie diere in die aand sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best.

The place is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, ontspannend.

Ek en my man het hierdie plekkie verskriklik baie geniet. Ons gaan beslis weer hierheen kom. Die diere wat elke aand en oggend kom kuier maak alles net soveel meer spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet - kom kuier weer!!

Impala Cottage
Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met tieners

Awesome!

Nice setting, beautiful house with pool, braai area and rooms are top class.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett P
Enkelreisiger

Exceptional stay.

This is a perfect cottage for the smaller group of people or individuals. The place is spotless, Constance the house keeper is beyond wonderful. She respects your alone time and happy to engage with you should you want. The pool is adequate size for a small group. I will refer this place to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann R
Gesin met klein kinders

Eerste besoek aan die wildtuin vir ons kinders.

Ons kon nie 'n beter plek gekies het nie! Wat 'n belewenis. Om die diere letterlik by jou te hê was vir ons werklik 'n fantastiese ervaring. Die huis is perfek, massiewe bonus was dat Constance elke dag kom skoonmaak het. Cherry op die koek gewees! Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het die geniet Jo-Ann en sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Impala Cottage
Ellen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons was baie beïndruk met Impala Cottage. Stylvol, baie goed ingerig en gemaklik. Sal vir seker weer hier bespreek. Baie dankie ons kuier was voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Menante J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menante J

Perfekte boswegbreek.

Baie dankie vir 'n lieflike bosvakansie! Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Alles wat jy nodig het. Dankie Constance vir elke dag se mooi skoonmaak. Die diere wat elke dag kom kuier het en die nagapies was 'n groot hoogtepunt. Met die warm weer kon ons lekker afkoel in die swembad en met die lugversorging in die kamers kon ons lekker slaap in die aande. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Ons kom maak beslis weer 'n draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dis lekker om te hoor julle het dit geniet Menante, dit was 'n voorreg om julle as gaste te huisves.

Impala Cottage
Bjorn V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved Impala Cottage.

The owner was very helpful and friendly over the phone. He will definitely see us in the future again. The house was very clean. We loved the pool and fire pit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Baie goed in gerig.

Ongelukkig het die swembad net baie alge gehad en was groen. Verder awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige boswegbreek.

Lekker bekostigbare boswegbreek met baie wild om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monicca M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monicca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an awesome stay.

The place was beautiful. It was nice quite spacious and we had Mom Constance who was friendly and took care for us. She made sure our place was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Great to hear Monica - we'd love to accommodate you again!

Impala Cottage
Annalize W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste wegbreuk naweek ooit!

Ons het heerlik uitgerus en so lekker gebly by Impala cottage. Zebras, Koedoes, vlakvarke, nagapies, bos-nagaap is van die diere wat tot by ons braaiplek kom kuier het! Ek kan die plek hoogs aanbeveel vir enige paartjie wat bietjie wil wegkom. Die huisie is baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het 'n lekker tyd gehad! Sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Impala Cottage
Frans V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Definitief die moeite werd vir enige iemand. Baie bekostigbaar vir so mooi plek en netheid. Was great gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet Frans!

Impala Cottage
Petra B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Die perfekte plek om uit te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Judy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Still a lovely location.

Attention to detail required. All globes not working, remotes not working as batteries needs to be replaced, TV connectivity not setup for use of PVR, and more should be done to equip for load-shedding.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nog steeds 'n lieflike ligging.

Aandag aan detail word verlang. Alle ligte werk nie, afstandbeheer werk nie omdat batterye vervang moet word nie, TV-konneksie is nie opgestel vir die gebruik van PVR nie, en meer moet gedoen word om vir beurtkrag te beplan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H
Saam met vriende

Very enjoyable.

Very clean and all needs catered for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Impala Cottage het aan al ons verwagting voldoen, swembad geniet om af te koel. Kamers stylvol, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspannende naweek by netjiese en skoon plek.

Ons het die naweek baie geniet. Ons kuiergaste het onder andere ingesluit vlakvarke, zebras, blouwildebees en kudu's en my 2 jarige seuntjie het dit baie geniet. Dis kindervriendelike verblyf en sal dit beslis aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rupert E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert E
Gesin met tieners

Gemaklike skoon verblyf met vriendelike personeel.

Impala Lodge bied gemaklike verblyf vir 'n gesin van 4. Die huis lyk soos die foto’s in die advertensie. Die cottage bevat alles wat mens nodig het vir 'n lekker bos wegbreek. Constance se diens en hulp was briljant en het ons verblyf fantasties gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elite Training Chantell S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elite Training Chantell S
Gesin met klein kinders

Baie baie skoon, lekker, vriendelik, sal volgende keer weer daar bly.

Baie baie skoon, lekker, vriendelik sal volgende keer weer daar bly. Constance wat ons ontvang het is die vriendelikste person ooit, laat jou so welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Impala Cottage
Jane C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike akkommodasie. Baie skoon en vriendelike diens. Plek lyk nog mooier as op foto's.

Baie skoon en vriendelike diens. Plek lyk nog mooier as op foto's. Sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dis lekker om te hoor julle het die geniet. Ons sien uit om julle weer te sien.

Impala Cottage
Brian V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek!

Puik plek en ook lekker naby aan wildtuin. Net raad aan die mense wat kom moet geensins hout koop by die hek nie! Impala Cottage is verder puik, die koedoes en varke wat kom kuier is puik. Daar was ook bosbokke en duikers! Sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Thanks Brian, always nice to hear that guests had a great time! Will make sure you have better wood next time.

Impala Cottage
Suzete C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzete C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were so relaxed, it was amazing.

Brilliant accommodation. Very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Nice to hear you had a great time. Looking forward to seeing you again!

Impala Cottage
Wouter S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon verblyf.

Ons het die paar aande by Impala Cottage baie geniet. Die plekkie is baie skoon met als wat jy kan nodig hê. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Impala Cottage se terugvoer

Dit is lekker om te hoor julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te ontvang!

Impala Cottage
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie T

'n Heerlike ervaring!

Ons was lanklaas by so 'n netjiese en goed toegeruste plek. Aandag is aan die kleinste detail gegee. Constance is goud werd. Het selfs die leeus hoor brul in die nag! Heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3651, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd66b34de082faadfb6a771b1cbab2059cd184679e6ac10c6bbe99b6ca1e278c02a51390b7be40f1a5c206507dfeccad45cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 3651 Soenie Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346020132823 31.805002159108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem