LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in South Beach

Impala Holiday Flats



20% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 236 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Impala Holiday Flats bied bekostigbare dog gerieflike selfsorgverblyf met 'n ideale ligging rég op Durban se bekende Golden Mile. Die Impala Holiday Flats is oorkant Durban se pragtige strande met hope strandvermaak en restaurante, tog is dit net 5 minute van die middestad af.

Verblyf is beskikbaar in ruim selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 1 tot 6 gaste bied en is dus geskik vir paartjies, groot gesinne en groepe. Gaste kan tussen woonstelle met plek vir 2, 4 of 6 gaste kies. Elke woonstel het sy eie kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sitarea met 'n TV met plaaslike kanale in elke woonstel. Daar is nie DStv nie.

Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra fooi bespreek word.

Die gebou het die nuutste in geslotekringtelevisie-tegnologie en 24 uur-wagte wat die gange en die voordeur partrolleer en beman.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Swem
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Kamers

Woonstel met plek vir 1 tot 2
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 2 enkelbeddens wat as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word, 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Onthou asb. om jou parkeerplek te bespreek wanneer jy jou verblyf bevestig.
Gaste moet hul eie skottelgoed was voor vertrek.
Gaste moet hul eie skottelgoedspons en -seep saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel met see-uitsig en plek vir 1 tot 4
Vanaf R1 150
R1 150 R920
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word, 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 slaapbanke en 'n TV met plaaslike kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Onthou asb. om jou parkeerplek te bespreek wanneer jy jou verblyf bevestig.
Gaste moet hul eie skottelgoed was voor vertrek.
Gaste moet hul eie skottelgoedspons en -seep saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Woonstel met plek vir 1 tot 6
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
30 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in die kombuis en die sitarea het 2 slaapbanke en 'n TV met plaaslike kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Onthou asb. om jou parkeerplek te bespreek wanneer jy jou verblyf bevestig.
Gaste moet hul eie skottelgoed was voor vertrek.
Gaste moet hul eie skottelgoedspons en -seep saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Yvonne Tshireletso D
Besigheidsreis
5.0
It was best. Everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Wanda P
5.0
Goed geleë, en baie goed ingerigte blyplek. Sien sterre.
Aug 2026
Aubrey Hlabangwane H
Gesin met klein kinders
5.0
Clean place I'm not disappointed. I love the fact that it's next to the beach and a 5-minute walk to uShaka Marine World. The reception...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Zoliswa M
Saam met vriende
5.0
Good stay. Good stay. But the check-out time is too early. I would prefer to check out at 11 or 12 at the latest without any extra char...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Maditaba S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Everything was 100% and the service was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026

4.1/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Yvonne Tshireletso D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

It was best. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda P
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Goed geleë, en baie goed ingerigte blyplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey Hlabangwane H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Clean place I'm not disappointed. I love the fact that it's next to the beach and a 5-minute walk to uShaka Marine World. The receptionists are also cool people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoliswa M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Good stay. Good stay. But the check-out time is too early. I would prefer to check out at 11 or 12 at the latest without any extra charge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maditaba S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent. Everything was 100% and the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamiki M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

I like everything about the place. Good stay, wonderful staff, so helpful. I really like it. The place is close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Value for money. Their rooms are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Goeie prys en als gehad wat ek benodig. Ek het net die aand kom oorslaap om vroeg oggend aan 'n hardloopwedloop deel te neem. Daar was baie geraas in die gebou, maar van so 21:00 se kant af was dit lekker stil. Ek moes net voor 3 in die oggend uitklok en kon dit maklik doen. Ontvangs en die sekuriteitspan was baie vriendelik. Die eenheid was baie skoon en netjies. Die TV in die kamer is aan die internet gekoppel, maar vroeg aand was die internetkwaliteit baie sleg - ek vermoed daar is te veel mense wat die gratis internet gebruik en die lyn plattrek, maar dit kon ook 'n eksterne probleem gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntakadzeni David M
Lang verblyf
5.0
Mrt 2026

My fav holiday. It was home away from home. The hospitality was something else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulane B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. It was the best service; everything, even your staff security, is the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Impala Holiday Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

35% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
25% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Spesiale aanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 31 Des 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 00:00
Uitklok Voor 10:00
Woonstel met plek vir 1 tot 2
Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.
Woonstel met see-uitsig en plek vir 1 tot 4
Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.
Woonstel met plek vir 1 tot 6
Selfsorg, bedlinne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste moet hul eie strand/swemhanddoeke saambring.
Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra koste bespreek word. Onthou asb. om jou parkeerplek te bespreek wanneer jy jou verblyf bevestig.
Gaste moet hul eie skottelgoed was voor vertrek.
Gaste moet hul eie skottelgoedspons en -seep saambring.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 236 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21ce942ecc7600738ee4a81f3ef2b0a04e9570e5f29ed7728961cc4bbb2cc56136f5dab9dae97d3c275ef1b5af27b7e2fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 40 Gillespie Street South Beach 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -29.858752781444 31.03930017791
Soek in 'n groter streek