Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impalas Walk

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 52

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Impalas Walk
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wannita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wannita D
Gesin met klein kinders

It was a good stay. The weather was not the greatest, but I always love the bush.

I would recommend it, but I also advised the lady who cleans to consider some additions, such as a spade to clean the braai area, a cage for bin bags, and maybe a storeroom to store the braai grids and prevent rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S
Gesin met tieners

Lekker plek.

Het goed gebly. Baie diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B
Gesin met tieners

'n Wegbreek na Marlothpark van myself, my man en ons seun.

Die huis is heerlik en ons het baie lekker gekuier. Die swembadjie is net groot genoeg vir 'n welkome lafenis in die hitte. Die koedoes en blouwildebeeste het elke aand kom kuier en ons het vir hulle wildspellets gevoer, hulle het sommer uit my hand geëet, wat heerlik was. Die enigste punt van kritiek is dat die eenheid nie lugversorging het nie en in die erge hitte wat ons tans beleef, is dit eintlik 'n noodsaaklikheid en nie 'n luuksheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucindi M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucindi M
Saam met vriende

Vreeslik lekker, salig!

Die plekkie is net genoeg vir wat mens daar nodig het en dis vreeslik lekker as die bokkies vir ons kom kuier! Die omgewing is net so lekker met die winkels en restaurante!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze C

Rustig en vreedsaam.

Ons het lekker gekuier. Geriewe is goed. Swembadjie is 'n lawenis. Mens hoor tog bietjie van die hoofpad verkeer maar het nie te veel gepla. Voorstelle: gaas voor die vensters. Die goggas het baie gepla. Die plek is skoon en netjies maar dit gaan nie veel kos sodat al die glase dieselfde lyk nie. Dis lekker om 'n kas oop te maak en eetware lyk dieselfde. Ons het 'n rasper gemis. Drinkwater moet gekoop word maar dit hervul teen baie goedkoop. Daar word skottelgoedseep en seep in die badkamers verskaf. Dit was baie handig. Die storte en als werk baie goed. Reëlings rondom sleutel optel kan beter gekommunikeer word. Die sitkamerbanke is nuwer as die op die foto's. Ons het 'n goeie tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoleen V
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies. Egte Bosveld-gevoel.

Regte Bosveldtipe huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi N
Gesin met klein kinders

Heerlik in die bos.

Lieflike plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Die plonspoel is fantasties vir die warm dae. Louise is 'n engel! Die wild het lekker by ons gekuier. Indien dit lugversorging gehad het sou dit net nog meer voortreflik gewees het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay.

There were only a few problems we encountered when arriving at the house. We were not informed where to collect the keys for the house, if it was not for the lady cleaning the house we would not have known where to go. There is no cupboard to store your food items in, and we saw a mouse in the house trying to get into some of our food stuff, we had to store some of the food in our vehicle so had to lock up the food in the main bedroom when we went to the Kruger Park during the day. We did not know that the geyser is switched off when nobody is staying there, only discovered this when we wanted to go have a shower, had to wait for the water to heat up before going to shower. Tried to contact the owner Mrs. Otto by phone and sms when we arrived, but to no avail, still have not heard from her to date. Please see if you can sort out these few problems, in spite of these problems our stay was very nice and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F
Gesin met tieners

Perfek!

Gerieflik vir 4 persone. 2 kamers met 2 badkamers, volledig toegeruste kombuis. Naby die hek om uit te gaan wanneer jy Kruger Park toe gaan maar steeds stil en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George Diederick E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
George Diederick E
Gesin met klein kinders

R8900 vir ses dae betaal. Plek was vuil geen, siwwe voor die vensters, geen lugversorging nie.

Glads te veel vir die plek. Swembad se water loop uit. Ek sal nooit weer teruggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik warm in die huis.

Die huis sal kan doen met lugversorging. Die waaiers het 'n bietjie gehelp. Huis vol spinnerakke. Yskas lek water. Nie baie skoon nie. Die huis het potensiaal. Beligting benodig by braai area buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny S
Saam met vriende

Lekker rustig.

Lekker gebly. Dalk kan meer inligting oor die park in wooneenheid gesit word aangesien dit ons eerste besoek was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verfrissende kwaliteit vir bosverblyf.

Ons sal beslis Impalas Walk aanbeveel. Ons reis gereeld en dit was verfrissend om 'n skoon en netjiese plekkie te kry. Goed toegerus en netjies met als reg uiteengesit. Dit was ongelukkig net een aand, maar ons sal beslis volgende keer weer jul plekkie gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alula V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alula V
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

Die huisie is nuut en baie mooi. Elke bed het net een dun comforter, so 'n mens moet dalk 'n ekstra kombers of twee inpak in die winter. Dit was 'n baie lekker naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 4308, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NTI1ZWQ0LWJiMzgtNDgyMy1iMGQ4LTQwOTcwYmExNmQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 4308 Impala Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.36145 31.80628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem