LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Impangele Inn | LekkeSlaap
+41

Impangele Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Impangele Inn
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Retha B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha B
Besigheidsreis

Super vriendelike gasheer en -vrou.

Staf baie behulpsaam en sal die menu aanpas na jou smaak.

Louise V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is baie vriendelik maar die plek is nie op standaard nie.

Hierdie kan hoogstens as 'n 2 ster kwalifiseer. Winterbeddegoed was te warm vir die tyd van die jaar, die gordyne was vuil, die honde blaf vreeslik en oor die algemeen was die indruk van die plek dat dit effe verslete is. Die gasheer en gasvrou is egter baie vriendelik en gaaf.

Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potloodspruit 89, Ohrigstadpad, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31KMUshOLGqGtYiI6BByVAyxlDKeglwblFFWXwXiXaOLTb07nu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 89 Potloodspruit Ohrigstad Road 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.047690445219 30.467749445438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!