Wes-Rand Akkommodasie by Impangele Lodge | LekkeSlaap
+32

Impangele Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Francis Pad, , Muldersdrift, 1742, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Impangele Lodge is gerieflik geleë in Muldersdrift, net buite Krugersdorp en slegs 30 minute van beide Johannesburg en Pretoria af.

Ons bied 7 uniek gemeubileerde grasdak-eenhede. Elke eenheid het 'n sitarea, kombuisie en 'n dek met braaigeriewe. Daar is lugversorging en DStv in elkeen.

Die sentrale konferensie-lokaal kan tot 60 afgevaardigdes akkommodeer en is dus ook gepas vir kleiner troues, spesiale geleenthede en seminare. Die lodge is na aan die Roodepoort Buiteklub, die Lanseria Lughawe en die Silver Star Casino geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Impangele Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 25 Francis Pad, , Muldersdrift, 1742, Gauteng
  • Gaste dink Impangele Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Francis Pad, , Muldersdrift, 1742, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZTI5ZTc5LWZjN2UtNGJjNC04Yzg4LTg1MjUwYjViNmFiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 25 Francis Road Northvale 1742 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.050406945047 27.824616730213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za