LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Selfsorg in Wes-Rand

Impangele Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Derrick M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik rustig. Goeie stop na 'n lang dag. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Goeie dag, baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is bly jy was tevrede met alles - Debbie en die span.

Sibusiso M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

It was so amazing and lovely. It was amazing; the staff was great. We had a wonderful stay and we enjoyed it, looking forward to our next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Good day - thank you for your great review. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards, Impangele Lodge Team

Luitha D
1 nag
5.0
Aug 2026

Heerlike verrassing! Gaan beslis weer kom uitspan vir volle naweek! Heerlike verrassing! Voorwaar waarde vir geld, skoon, netjiese rustige verblyf. Was net oornag, gaan beslis weer kom vir heerlike stoep kuier en braai! Bou voort op jul hoë standaarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi, dankie vir jou hartlike woorde. Terugvoer soos joune beteken vir ons die wêreld. Ons is bly alles was na jou smaak en hoop om jou binnekort weer te sien - Impangele Span

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi - happy that you enjoyed your stay at Impangele Lodge.

Carla E
1 nag
5.0
Jul 2026

Goeie gasvryheid en vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly! Fantastiese verblyf en ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi, thank you ever so much for the compliments. Hopefully, we will see you again - regards, the Impangele Team.

Teboho Daniel M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Excellent. Quiet and peaceful. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Impangele Lodge Team are extremely happy that you and your family enjoyed your stay. Hoping to see you again soon.

Lynne V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Baie netjies, vriendelik. Sal weer hier bespreek in die toekoms. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi, I'm glad you enjoyed your stay. I will be glad to see you again.

John W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Perfek vir wat ons wou hê. Ons het 1 nag oorgeslaap omdat ons 'n vertoning by Silverstar Barnyard gaan kyk het. Die ligging was perfek, alles was skoon, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi, dit was 'n voorreg om jou te huisves. Terugvoer soos joune beteken vir ons die wêreld. Baie dankie dat u ons gekies het. Die Impangele Span

Corne D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly. Almal was baie vriendelik, alles was skoon en netjies elke dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi there - it would be appreciated if you could refer other guests to our lodge. Happy you enjoyed your stay with the team - regards Debbie

Kayla B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Exceptional. Our stay at Impangele was exceptional. From the rooms to the service we received, everything exceeded our expectations. The rooms were supplied with everything you could expect from a self-catering unit. Safety-wise, we felt very safe and the overall experience was great. We are definitely planning on returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi there Kayla - happy you enjoyed your stay. I'm sure you will be back - regards Debbie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Impangele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e4593413dba12555f0d34c02db2e0e7d5cb6b5f82cb6c706458f7ea23a72d79eb3296eca674c9f462607b5cdc98ac8303c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 25 Francis Road Northvale 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.049566476041 27.824656430681

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang