Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impisi Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperweg, Hans Merensky Landgoed 315, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Impisi Accommodation bied gerieflike verblyf in 2 lieflike huise op die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub wat grens aan die bekende Krugerwildtuin.

Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, Impisi Safari Lodge en Impisi Safari House.

Impisi Lodge is 'n ruim vakansiekothuis met slaapplek vir 4 gaste. Dit is smaakvol versier in natuurlike kleure en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n sit- en eetarea en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus en die kothuis het 'n TV met OpenView, gratis WiFi en 'n DVD-speler. Die kothuis het 'n biljarttafel, 'n swembad wat met Impisi Safari House gedeel word, sy eie braai-area en parkeerplek onder 'n afdak.

Impisi House is 'n selfsorghuis met lugversorging wat vir 4 gaste geskik is. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed in die enkelslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamers is en suite en het 'n stort, bad en wasbak. Die kombuis en sitkamer is oopplan. Die kombuis is met 'n oond, stoof en 'n yskas toegerus. Die leefarea het 'n TV met OpenView en gratis WiFi. Die huis deel 'n swembad met Impisi Lodge, maar het sy eie braai-area en groot stoep met 'n uitsig oor die gholfbaan. Daar is 1 oop parkeerplek onder 'n motorafdak.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit 'n verskeidenheid wild in, insluitend rooibokke, kameelperde en seekoeie. Die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin is ongeveer 3 km daarvandaan. Die Grietjie Natuurreservaat is ongeveer 29 km verder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Impisi Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Koperweg, Hans Merensky Landgoed 315, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Impisi Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperweg, Hans Merensky Landgoed 315, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZWFiMDNlLWU5NGUtNGFiZS04NmE5LWM3ZjFkZjk0YTI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Koper Road 315 Hans Merensky Estate 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.971763946832 31.16847038269