by Imvubu Lodge | LekkeSlaap
+48

Imvubu Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 103 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Krewelkring and Hibberd-rylaan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Imvubu Lodge is in 'n lowerryke omgewing met 'n oorvloed voëls. Dié lodge is langs Menywa Meer in Richardsbaai en bied B&B- en selfsorgverblyf. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met toegang tot die strand en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf word in 37 unieke chalets gebied, elk met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, asook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Sekere chalets het ook telefone. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die lodge bied 2 restaurante, waarvan 1 'n gedeeltelike see-uitsig het. Daar is 'n avontuurgholfbaan. Die lodge bied ook 'n konferensielokaal met plek vir 120 afgevaardigdes en kan funksies akkommodeer. Imvubu Lodge is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n vakansieganger.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Imvubu Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • H/v Krewelkring and Hibberd-rylaan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3800, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Imvubu Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 103 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Krewelkring and Hibberd-rylaan, Meer-en-See, Richardsbaai, 3800, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8v3MhTye2S6Nmz0TznbC2A4I71p2XGyswlhUqa9kYc0AeLjK6K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Corner of Krewelkring and Hibberd Drive Meer-en-See 3800 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.790721857421 32.100894164349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem