Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imvula Game Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Imvula Game Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Baie lekker kuierplek.

Die huis self is nogal benoud met baie klein kamers, maar die groot deck en braai-area maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met vriende

Absoluut fantasties en rus vir die siel.

Ons was 'n groep vriende van 10 mense en Imvula het voldoen aan al die vereistes, sal dit aanbeveel vir enige groep wat wil ontspan en rustig kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Valentynsnaweek.

Ons het die hele plek uitgeboek vir net ons twee (maar kan 10 slaap). Ons was op soek na isolasie, dié is die plek, al my derde keer hier en beplan die vierde. Daar is vuurmaakplek vir elke weerstoestand. Trevor het die bespreking vinnig hanteer en George van langsaan was baie behulpsaam. Dit het gevoel asof dit ons plek was die hele naweek lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien N
Saam met vriende

Pragtige, stil, rustige plek om te ontspan.

Die plek is uitstekend vir 'n klein groep wat wil ontspan weg van die stadsgewoel! Die gasheer is baie behulpsaam en baie vriendelik Mens kan lekker buite op die dek/stoep ontspan of op koue dae voor die kaggel kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

Dit is vreeslik mooi en baie rustig. Sal definitief weer daar bly.

Die lodge is baie skoon en netjies, die omgewing is baie mooi. 'n Definitiewe moet as jy net bietjie wil ontvlug en afskakel. Gasvryheid uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Imvula Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Pieter, vir die mooi woorde. Ons is bly dat jy jou tyd by Imvula geniet het. Ons sien uit om julle weer by ons te bly.

Imvula Game Lodge
Lorne L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorne L
Saam met vriende

A wonderful place to go for a really chilled weekend with all the mod cons.

Had a fabulous weekend, George was very helpful. Beautiful walks through the veld and then relaxing in the boma. The facilities were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

Beste waarde vir geld.

Pragtige bekostigbare plekkie in 'n natuurskone ligging. Puik diens van die staf wat vreeslik behulpsaam is. Sal die lodge definitief weer besoek en hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hebron Plaas-weg, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMjZjODEyLTQzOTktNDczYS05MGFkLTViMjU5MGJlYWNmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Hebron Farm Road Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.966359624067 30.215165019035