LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inasmuch | LekkeSlaap
+26

Inasmuch

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 31 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 020 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Inasmuch is sentraal geleë in Gordonsbaai, 'n kusdorp naby die meeste besienswaardighede in en om Kaapstad. Dit is 40 minute se ry van Kaapstad af en kan maklik vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe bereik word.

Inasmuch is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers met 'n pragtige see-uitsig. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het banke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n leeshoekie. Die leefarea het 'n volle see-uitsig.

Die eenheid het ook 'n privaat braai-area met 'n see-uitsig. Bikini Beach, die Blouvlagstrand in Gordonsbaai, is net 'n entjie se stap van die eenheid af.

Gordonsbaai is die ideale plek om te ontspan en daguistappies na Stellenbosch, Franschhoek, Elgin en die omliggende omgewing te onderneem.

Slaapplek

’n Bespreking by Inasmuch sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Inasmuch
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inasmuch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 4 persone)
was R1 200
Vanaf R1 020
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 3, Gordonsbaai, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATiTBA9m668wnh4yVAP83FteVBKVqg83zCp3LzZCNmMmFfTgA4o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 3 Faure Street Gordonsbaai 7538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.166057050096 18.859740119355
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!