Opsomming van Resensie
Marina S - Jan 2021
Gemiddeld
Gerieflik en sakpas, skoon en netjies.
Japie S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie mooi en aangenaam.
Loraine B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Loraine,
Ons is bly julle het dit geniet. Ons sal jul boodskap oordra aan Carolina.
Ons hoop om julle weer te sien.
Indabushe groete.
Louis L - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Ons is bly jul het dit geniet. Hoop ons sien julle weer.
Indabushe groete
Loraine B - Des 2019
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer.
Mandie K - Okt 2019
Gemiddeld
My vrou het deur die dek se plank getrap, want dit word nie onderhou nie.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Geagte Mandie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die voorval is voorwaar ongelukkig en Indabushe is werklik jammer daaroor, soos telefonies met u bespreek. Dit is die eerste geval in 4 jaar maar enige ongelukkige voorval is een te veel. Die dekke word gereeld onderhou en geinspekteer. Indabushe neem altyd verantwoordelikheid maar hierdie insident kon ons ongelukkig nie voor uit sien nie.
Ons neem egter stappe sover moontlik om enige ongeluk insident te voorkom en derhalwe, wil ons graag vir u ‘n gratis naweek of twee nagte bied wanneer dit u pas en hoop u sien hierdie offer in ‘n positiewe lig.
Groete
Indabushe Eco Lodge
Winnie K - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies en waarde vir geld.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Ons waardeer die terugvoer en is bly jul het dit geniet.
Mike V - Sep 2019
Gemiddeld
Puik waarde.
Bianca B - Jun 2019
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Chimone K - Mei 2019
Gemiddeld
Baie goeie diens in 'n rustige, pragtige atmosfeer.
Pendie V - Jan 2019
Gemiddeld
Mooi gerieflike oorslaap met pragtige natuurskoon.
Jeanette G - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker rustige plekkie, sal beslis weer gaan!
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly jul het dit geniet.
Tot volgende keer dan,
Indabushe groete
Maré D - Sep 2018
Gemiddeld
Wonderlik vir kinders 5 en 6 jaar.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Mare,
Baie dankie vir die review op LekkerSlaap. Ons is bly dat jul dit geniet het en hoop jul kom weer. Ons poog om gaste ‘n rustige dog genotvolle verblyf te veskaf.
As ‘n tevrede gas wil ons graag meld dat u kwalifiseer vir ten minste 5% afslag op u volgende verblyf.
Indabushe groete.
Sonja V - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Alvira S - Des 2017
Gemiddeld
Awesome.
Letitia V - Des 2017
Gemiddeld
Baie lekker gekuier, plek is baie rustig.
Grant W - Okt 2017
Gemiddeld
Beslis 'n wegbreek wat ek sal onthou.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Definitely a getaway worth remembering.
Carolina was extremely friendly and helpful and went out of her way to make our weekend as enjoyable as possible. My kids really enjoyed all the site seeing and interesting facts as given by Carolina.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Good Day Grant,
Thank you for the positive review. We endeavour to make each stay enjoyable and a visit to remember. As you know, we are expanding and improving facilities to provide even more for the guests in the future,
Ina G - Sep 2017
Gemiddeld
Baie lekker.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Geagte Ina,
Dankie vir die resensie ek is bly dat julle die kuier geniet het. Ons hoop om jul weer te sien.
Indabushe Groete.
Anina J - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig en pragtig.
Winnie T - Sep 2017
Gemiddeld
Pretty surroundings and lovely people.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Winnie,
Thanks for the review, appreciate it.
We hope to see you again in the near future.
Team Indabushe
Danie M - Aug 2017
Gemiddeld
Baie rustige omgewing.
Johan V - Jul 2017
Gemiddeld
Lekker.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Geagte Johan,
Ons neem kennis van u review en betreur die feit dat die verkeer u gepla het. Dis a.g.v die roete verby Waterval Boven wat 'n stop en gaan het nou ry alle trokke deur Schoemanskloof. Ons het nog nooit tevore klagtes oor die verkeer gehad nie omdat dit gewoonlik baie minder is.
Verder is ons jammer u moes self ligte aanskakel maar ons los dit vir die gaste om te gebruik volgens hul behoeftes.
Verder waardeer ons enige terugvoering en poog altyd om te verbeter ten einde aan die gaste se behoeftes te voldoen.
Indabushe
Jeanne M - Mei 2017
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Gerhard N - Apr 2017
Gemiddeld
Beplan om weer terug te gaan.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Geagte Gerhard
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het, want ons poog om vir besoekers 'n besonderse ervaring te skep. Ons is natuurlik besig om meer fasilieite en aktiwiteite daar te stel.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang en ons hoop dat dit nie te vêr in die toekoms is nie.
Besoekers wat weer kom kwalifeiseer natuurlik vir voordele.
Vriendelike groete
Span Indabushe
Elsje V - Mrt 2017
Gemiddeld
Wonderlik.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Elsje
Dankie vir die resensie.
Ons sien uit daarna wanneer jul weer 'n draai kom maak, anders gaan die knertjies opdroog.
Groete
Elizabeth V - Jan 2017
Gemiddeld
Nothing to do.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Lizzy,
We regret that you did not enjoy your stay. We note that you state there is only a swimming pool and nothing else.
We respectfully refer to the website, LekkeSlaap and TravelGround which states activities like hiking, mountain biking, quad biking, bird watching, 4x4 to Brandwag trail, game viewing when feeding etc.
We would like to invite you to visit or contact us, when it is convenient to you and your family, so we can ensure to arrange for you to enjoy the activities available.
Regards,
Team Indabushe
Magda F - Jan 2017
Gemiddeld
Ons was aangenaam verras gewees.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Magda,
Bly om te hoor julle het dit geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang en te bederf.
Indabushe groete.
Claudia D - Des 2016
Gemiddeld
Pragtige deel van die wêreld. Wonderlike diens.
Indabushe Eco Lodge's terugvoer
Hi Claudia,
Dankie vir die resensie.
Ons streef daarna om gaste satisfaksie te bied en waardeer die terugvoering.
Sien daarna uit om jul weer te ontvang wanneer jul eersdaags weer arriver.
Indabushe groete.
- Kapasiteit: 132 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Indabushe Eco Lodge, R539, Schoemanskloof, 1331, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom