Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indalu Game Reserve

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Indalu Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Driecus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driecus L
Enkelreisiger

Pragtig, baie rustig in mooi natuurskoon met kalmerende atmosfeer en vriendelike personeel.

Gerhard was besonders vriendelik, baie hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om my verblyf onvergeetlik te maak - uitstekende diens! Net die plek om te ontspan, die diere en natuurskoon te geniet en te vergeet van buitewêreld. Sal beslis plan maak om Indalu weer te besoek – volgende keer net 'n dag of wat langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard A
Saam met vriende

Fantasties gereël, wonderlik uitgevoer!

Die verblyf is wonderlik goed. Dit is 2 huisies langs mekaar, en so 10 m daarvan af is 'n gesamentlike kombuis met 'n braai-lapa, met 'n uitsig oor die rivier. Die diere het in die oggend tussen ons huisies rondgeloop, en die olifant-ervaring is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Indalu Game Reserve se terugvoer

Baie dankie vir jou 5-ster evaluering ons waardeer dit opreg en vertrou ons sien julle weer op Indalu!

Indalu Game Reserve
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 231, , Roodebloem, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b0cb2d298c567d1ed4d0857cdc01813579787f4703fa65f34a998536af5ee4ec747da087b653d7635b6437ca1d6ff71c3cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm 231 Portion 6 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179689 21.805073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem