Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Bay 33

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 22, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Indigo Bay 33 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate North Beach se strandfront. Die woonstel spog met 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon en vanuit die meeste kamers.

Dié duplekswoonstel is op die vyfde verdieping, bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is goed toegerus met toebehore om maaltye mee voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die aangrensende oopplan-leefarea het lugversorging en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan saambring. Let dat Explora-dekodeerders nie werk nie.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n lieflike uitsig. Dit het ook 'n trap wat na 'n groot, privaat dak-area lei waar gaste 'n 180°-uitsig oor die Indiese Oseaan kan geniet.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike braai-area en swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Indigo Bay 33 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Indigo Bay 33
Netheid
2.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Forest-weg 22, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Indigo Bay 33 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 22, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c15021aaaebd735477476ae7223aad0f0a00dda92165b42e3af6b22d11f91a34fbdf27844d7a6276e493a98acd7dd23fc25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 22 Forest Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.857471084926 30.375405046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem