Indigo Self Catering
Opsomming van Resensie
Anita M - Des 2019
Gemiddeld
Swak.
Ian J - Sep 2019
Gemiddeld
Friendly host, awesome stay.
Indigo Self Catering's terugvoer
Thank you very much for your review.
You are very kind and a pleasure to accommodate.
Karin R - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie oornag verblyf.
Keren V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjies en het alles wat ‘n mens nodig het.
Indigo Self Catering's terugvoer
Middag Keren.
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ek waardeer dit.
Dit is altyd lekker om maklike en tevrede gaste te hê.
Grizzly P - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend. Oase in dorre Kalahari.
Indigo Self Catering's terugvoer
Beste Marthinus,
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek waardeer dit.
Julle is wonderlike mense en wat 'n voorreg om nog naamgenote ook te wees. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en te leer ken. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete en mooi loop,
Marthinus
Wendy L - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig aangenaam.
Indigo Self Catering's terugvoer
Beste Wendy,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang en te leer ken.
Mag die Here julle seën.
Groete,
Marthinus en Liesbeth
Erina C - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was baie verfrissend om by so 'n netjiese verblyf te kon arriveer.
Stephan V - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker private opset in 'n rustige omgewing.
Piet V - Mei 2018
Gemiddeld
Bekostigbare skoon en netjiese verblyf.
Lees meerIndigo Self Catering's terugvoer
Ek is baie jammer oor die ongerief wat julle moes verduur, om na die lang pad te moes rondskarrel om by die gastehuis in te kom. Ek moes onvoorsiens na die RSA gaan en kon julle nie self ontvang nie. Ek het iemand betaal wat by 'n gastehuis gewerk het en ondervinding het om met gaste te werk, om vir my in te staan. Ek sal julle advies in die vervolg in ag neem. Baie dankie en nogmaals jammer vir die ongerief.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 19, Stampriet, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom