Infinity Apartments LG8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Infinity Apartments LG8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 1 slaapkamer. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die baai tot by Tafelberg. Dis in 'n kompleks in Bloubergstrand, stapafstand van die strand af.

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf. Dit lei na 'n etenstafel vir 2 gaste. Die leefarea het 'n TV en 'n slaapbank en lei na 'n balkon waar gaste hul oggendkoffie kan drink en die sonsondergang en uitsig op Tafelberg kan geniet. Verder het die woonstel WiFi en sekere DStv-kanale.

Die kompleks het 'n gimnasium, 'n binnenshuise swembad en 'n swembad op die dak met 'n ongelooflike uitsig oor die baai en Tafelberg. Die ligging bied gerieflike toegang tot openbare vervoer en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Infinity Apartments LG8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Infinity Apartments LG8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za