+25
Selfsorg in Bloubergstrand

Infinity Self-Catering Apartments | Four-Bedroom Penthouse 1102

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Romanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Heerlik ontspanne kuier by die see ten spyte van gebroke yskas/vrieskas. Pragtige uitsig. Groot spasie, baie netjies en skoon. WiFi en TV uitstekend. Yskas en vrieskas kort dringend aandag - moes kos weggooi aangesien yskas en vrieskas nie behoorlik werk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adele
Infinity Self-Catering Apartments | Four-Bedroom Penthouse 1102
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons wil opreg om verskoning vra dat die yskas nie behoorlik gewerk het tydens u verblyf nie. Ons verstaan hoe ongemaklik dit moes wees, veral aangesien u kos moes weggooi, en ons is regtig jammer daaroor. Dankie ook dat u dit onder ons aandag gebring het, aangesien ons nie vooraf van die probleem bewus was nie. Ons het reeds stappe geneem en die yskas sal vervang word om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Ons waardeer u terugvoer baie, aangesien dit ons help om ons diens en gaste-ervaring te verbeter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 12

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb66799965346fcac4555b2169a427b9486ed1575779e2c183434ad00053c145b7927aedc966f9f3dfba02caadd25bf892ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8093708 18.4693579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang