Inglenook Farmhouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Alle linne word voorsien.
Huisreëls

Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring of handdoeke kan op versoek teen 'n nominale fooi voorsien word.
Inglenook is 'n produserende plaas en die plaasbestuurder woon in die kothuis langs die hoofhuis. Die plaasbedrywighede is ver van die hoofhuis af en sal nie inmeng met jou Inglenook-ervaring nie. Ons respekteer jou privaatheid.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eenheid lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 24 Jacobskraal, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29c3e4a9cc3f16c7f2af2f2a61927db9f716362c2aa89f7cdb6dad689cec793470c3469050e5ffc79819d793ac488c5236d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Portion 24 Jacobskraal Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.332599 18.224505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang