Ingleside
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 13, Ingleside 17, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ingleside is 'n knus woonstel op die grondverdieping in Amanzimtoti en bied gerieflike oornagverblyf. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir 'n klein gesin of paartjie wat op soek is na vakansieverblyf wat stapafstand vanaf die strand is.
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n ekstra enkelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n stoep lei.
Gaste het toegang tot die hooftuin met gemeenskaplike braaigeriewe en direkte toegang tot die strand. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n motorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ingleside sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kusweg 13, Ingleside 17, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 13, Ingleside 17, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom