Port Elizabeth Akkommodasie by Ingleton Lodge | LekkeSlaap
+28

Ingleton Lodge

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Cape Pad, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n hartlike, rustige en huislike atmosfeer te skep.

Die akkommodasie bestaan uit kamers met volledige en suite-badkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 'n driekwartbed en is toegerus met 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad en die tuin.

Ingleton Lodge is lekker naby Newton Park Business Centre, Green Acres Shopping Centre, Port Elizabeth se gholfklub, die vernaamste hospitale, die lughawe, Kings Beach en Boardwalk Casino.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Ingleton Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 137 Cape Pad, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ingleton Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 137 Cape Pad, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhZDZhNDcwLTM5MzMtNDA1NS1iNzZlLWRmY2M3YWQ5NGMzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 137 Cape Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95756957652 25.593914017081
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za