LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lauren G
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Perfect getaway. Beautiful spot, WiFi was terrible. A booster in the lounge near the Television would make more sense - otherwise no point in having such a big TV!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Ingwe 237
Hi Lauren, Thank you for your review. The internet on Mabalingwe as a whole is supplied via microwave and is slow at the best of times. We have a DStv with all channels available; the TV was never meant to be connected to the internet. Mabalingwe is best enjoyed outdoors. Hope to see you back soon.

Erich D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Uitsig, skoon, fantasties. Die huis is baie skoon en netjies. Alles werk en word goed gehou. Die ligging is fantasties en die uitsig nog soveel beter. Ons sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantasties! Ons het baie lekker gebly! Om elke oggend met 'n uitsig wakker te word, laat jou sommer dit vinnig verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Restful time! We thoroughly enjoyed our stay. The house is very clean and very well equipped. I would strongly recommend this property!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie Z
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Stunning view. The house is absolutely beautiful, well-equipped, and has everything you need for a comfortable stay. The view is stunning, one of the highlights of our visit. We would definitely recommend it to others. Unfortunately, the baboons entered the house while we were out. Although the owner had warned us several times to keep all doors locked when out, our overseas guests were unaware that baboons are clever enough to open doors themselves. It's something future guests should be aware of; they can be very destructive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Beste plek in Mabalingwe in 7 jaar waar ons nog was. Definitief die moeite werd vir ons as gesin, mooiste uitsig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fabulous! This was an amazing weekend away. Beautiful place, definitely coming back again. A place you can reconnect with each other and find peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantastiese huis, met 'n lieflike uitsig. Ingwe 237 is 'n fantastiese huis met alles wat nodig is om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die uitsig oor die bosveld is werklik iets om vir altyd te onthou. Die swembad is werklik 'n noodsaaklikheid en ons het baie tyd in hom gespandeer en lekker gekuier. Sal weer daar bespreek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca E
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great! Amazing stay! Beautiful place with a breathtaking view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Besonders, rustig en baie lekker! Ongelooflik mooi huis. Baie skoon en netjies! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Mabalingwe Nature Reserve, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3602c457d4ff79bf969ded504cf9612412bede50abf496b815ddb50b61b803007efa011f1ff54f5f058c5ebd1a8327dc6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 65 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -24.815991095746 28.060531786876
Soek in 'n groter streek