Ingwe Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ingwe Guest Lodge is net 8 km buite Vanderbijlpark in rustige, landelike omgewing geleë, net 'n uur se ry suid van Johannesburg en O.R. Thambo Internasionale Lughawe af.

Ingwe Guest Lodge bied akkommodasie in 21 pragtige en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Al die kamers is toegerus met 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Vir 'n groter familie-groep of skoolgroepe bied Ingwe Guest Lodge ook kothuise met slaapplek vir 8, met 2 badkamers en elk. Ontbyt word by al die akkommodasie-opsies ingesluit.

Gaste het toegang tot die swembad, speelgrond, die lapa met DStv en onderdak parkering. Die lodge is ook geskik vir troues en heelwat ander funksies. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir tot 300 afgevaardigdes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ingwe Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za