Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkaroo Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Inkaroo Cottage is in Barrydale, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge, geleë. Dié dorpie is op die welbekende Roete 62 op die grens van die Overberg en die Klein-Karoo in die Wes-Kaap geleë.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 mense. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede solderkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gratis vuurmaakhout voorsien word. Die kothuis bied ook gratis WiFi.

Inkaroo Cottage is naby die die middedorp, restaurante en kroeë, soos die Dung Beetle en Bistro Blues geleë. Die alombekende Ronnie's Sex Shop-kroeg is net 23 km buite die dorp. Barrydale is 'n stil en rustige dorpie naby die Warmwaterberg Waterbron en die Grootvadersbosch Natuurreservaat. Daar is tientalle staproetes rondom die dorp en vierwielmotorfietsgeriewe daar naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Inkaroo Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 48 resensies vir Inkaroo Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 7

Ligging

  • Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inkaroo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bain-straat 2, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8920788203cf3f0f483b81dd366c778b90711c4081ed091b176d153d5a89a0d3dd9b12ad1ed95d2de38f9511a8fa9551ea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 2 Bain Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.901236651906 20.719675719738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem