- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Inkungu Lodge Boutique Hotel is in die magiese Cathkin Park, met manjifieke uitsigte oor die legendariese Champagne-vallei en op die pragtige Drakensberg-bergreekse. Dit is 'n pragtige deel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Die Lodge bied verblyf in 8 pragtige kamers met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en skouspelagtige uitsigte oor die omgewing.
Buite het die verblyf 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor die vallei, en gedurende die somerdae kan gaste die swembad geniet.
Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kerry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inkungu Lodge Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Inkungu Estates, Cathkin Road off the D19, Central Drakensberg, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang