Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn-Style Guest House

Gastehuis
Beach Kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Elke kamer het 'n yskas, verwarmer, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese kombers kan vir koue aande gereël word. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie.
Die geriewe en verblyf is slegs vir gaste.
Rook word nie in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Sluit asb. die slaapkamerdeure wanneer jy die gastehuis verlaat.
Skakel asb. alle ligte en verwarmers af wanneer jy nie in die kamers is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage Kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n privaat ingang en dis langs die gemeenskaplike kombuis-area. Elke kamer het 'n yskas, verwarmer, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese kombers kan vir koue aande gereël word. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie.
Die geriewe en verblyf is slegs vir gaste.
Rook word nie in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Sluit asb. die slaapkamerdeure wanneer jy die gastehuis verlaat.
Skakel asb. alle ligte en verwarmers af wanneer jy nie in die kamers is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Kamer
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-hemelbed, dubbelkaste en 'n privaat ingang. Die kamer is uniek en luuks ingerig. Die badkamer het 'n dubbelwasbak-eenheid en 'n aparte bad en stort. Elke kamer het 'n yskas, verwarmer, TV, gratis WiFi, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe. 'n Elektriese kombers kan vir koue aande gereël word. Elke kamer het sy eie ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie.
Die geriewe en verblyf is slegs vir gaste.
Rook word nie in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Sluit asb. die slaapkamerdeure wanneer jy die gastehuis verlaat.
Skakel asb. alle ligte en verwarmers af wanneer jy nie in die kamers is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Kamer
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n yskas, verwarmer, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Elektriese kombers kan vir koue aande gereël word. Elke kamer het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie.
Die geriewe en verblyf is slegs vir gaste.
Rook word nie in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Sluit asb. die slaapkamerdeure wanneer jy die gastehuis verlaat.
Skakel asb. alle ligte en verwarmers af wanneer jy nie in die kamers is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Village Kamer
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sonnige kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die kamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin vol voëls en die swembad. Dis langs die gemeenskaplike kombuis en het sy eie ingang. Die kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed (laat weet ons asb. tydens die bespreking wat julle verkies).

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Besoekers word nie op die perseel toegelaat nie.
Die geriewe en verblyf is slegs vir gaste.
Rook word nie in die kamers of badkamers toegelaat nie.
Sluit asb. die slaapkamerdeure wanneer jy die gastehuis verlaat.
Skakel asb. alle ligte en verwarmers af wanneer jy nie in die kamers is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derwent Way 3, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa1bbf87535eca26e3217c9eba6ac5eccd07bb50b7997a007a530727bca40693ed74217b41fd8976d67202806c89592e4201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Derwent Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.92791 18.5092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem