LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inniberg Nylstroom | LekkeSlaap
+12

Inniberg Nylstroom

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 350 per nag (vir 13 persone)

Beskrywing

Inniberg Nylstroom bied selfsorgverblyf op 'n klein plaas naby die dorpie Modimolle. Dié dorp is 'n eko-toerisme bestemming met 'n oorvloed van natuur- en wildreservate. Doendinge in die omgewing sluit in voetslaanroetes, bergfietsry, willdkyk, perdry, voëlkyk, sterrekyk, hengel en ziplines.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad van 4,6 km na die instansie lei.

Dié verblyf het slaapplek vir 13 en beskik oor 3 eenhede wat langs mekaar geleë is. Die eerste en tweede eenheid het albei 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort. Die derde eenheid het 2 dubbelbeddens en 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n boma en 'n gasbraai, lapa, Jacuzzi, speelgrond en veilige parkeerplek.

Gaste kan ook 4x4-roetes en visvang in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Inniberg Nylstroom sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 7 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Inniberg Nylstroom
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Inniberg Nylstroom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 350
per nag (vir 13 persone)
Vanaf R3 350
per nag (vir 13 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNQgQBwRFbCNWDoW7kk7wRZdeLFCuF20HY07SjNN8HCuwB6HEQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 350  per nag (vir 13 persone) 8 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!