Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inniberg Nylstroom

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Inniberg Nylstroom
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Morne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V
Gesin met tieners

Lekker gekuier in die Waterberge.

Ja, ons het. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia K
Gesin met tieners

Gasvrye mense. Eenhede was skoon en ruim, baie lekker gekuier.

Baie lekker. Eienaar het ons langer toegelaat om Sondag te kuier. Geen probleme. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandri V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die area is besonders mooi en veilig. Goeie verrassings gevind in ons kuiertjie.

Die verblyf is ongelooflik netjies en goed ingerig. Daar is soveel tot jou beskikking om jou wegbreek makliker te maak en te geniet. Dit was 'n fees om daar te bly. Ons gaan beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kealeboha N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kealeboha N
Gesin met klein kinders

The place is safe.

My family and I had a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladys G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Baie lekker, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Julle is altyd welkom.

Inniberg Nylstroom
Jean-marie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-marie H
Besigheidsreis

Was baie lekker gewees. Wikus was baie gasvry.

Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
Inniberg groete

Inniberg Nylstroom
Karen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig, natuur, vriendelike gasheer, gemaklike akkommodasie, goeie toegerusde kombuis.

Wow en wow. Absoluut hemel op aarde. In die natuur, nader kan mens nie wees nie. Wikus is 'n wonderlike gasheer, vir ons op 'n mini nature drive gevat en bietjie wysgemaak van die natuurlewe. Als wat mens wil hê, is in die kombuis. Fantastiese braai-area vir lekker bonfires. Groot, groter en grootste sterrehemel, iets wat jy net nie in die stad sien nie. Sal beslis weer daar 'n draai maak. Kaapse groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Baie dankie dat julle by Inniberg Nylstroom gekuier het. Julle is altyd welkom.

Inniberg Nylstroom
Jessica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Regtig 'n oulike plek, heerlik gekuier!

Mens hoef basies net jou kos, klere en drinkgoedjies saam te vat, daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n 2-plaatstofie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle C
Saam met vriende

Rustigheid vir die siel.

Skoon en netjies. Vriendelike diens en so 'n mooi en lekker plek om te gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara M
Saam met vriende

Fantastiese plek met prentjiemooi uitsigte.

Die plek is skoon en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Baie lekker plek, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Julle is altyd welkom.

Inniberg Nylstroom
Sarie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie K

Dit was so lekker rustig. Die eienaars was so gasvry en behulpsaam.

Ek en my 80-jarige ma en 11-jarige kleinniggie het die natuurskoon en bosveldrustigheid so geniet. Die plek is pragtig en gerieflik. Die swembad was so mooi skoon en heerlik om in te swem. Ons sal Inniberg weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele J

Heerlike, rustige atmosfeer.

Jacuzzi baie lekker. Speelruimte vir kleintjies is lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freek E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek E

Dankie aan Wiekus vir 'n wonderlike naweek. Dit was 'n unieke ondervinding weg van die stad se geraas af.

Skoon geriewe, gasvryheid, kwaliteit familietyd sonder die stad se geraas. Kon laat slaap in die stilte van die bos. Twee vriendelike bokkies was ons met geselle op 'n 2 km-roete op die berg. Dit was 'n spesiale oomblik om 'n springbokkie te hê wat saam met ons die avontuur aanpak. Lekker gelag en gesels om 'n boma wat die hele naweek plesier verskaf het. Die kinders het hulleself vermaak met die speelgeriewe asook die Jacuzzi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V
Saam met vriende

Dis 'n goed toegeruste plek. Alles wat jy nodig het. Glad nie luuks nie, maar skoon.

Dit was 'n lekker naweek. Dit het verskriklik gereën en die enigste kuie plek is onder 'n lapa wat nie 100% waterdig is nie. Dis net 'n lapa met geen mure. Die een badkamer het nie warm water gehad nie. Daar is nie 'n oond nie alhoewel dit op die foto's 'n oond wys. Dis slegs 'n tweeplaatgasstoof met geen oond nie. Wiekus is baie hulpvaardig. Ons het 'n goeie tyd gehad. Dis 'n mooi stukkie wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met vriende

Lekker rustige plek om te ontspan.

Dankie Wikus, jy het 'n pragplek en is ideaal vir klein of groot groep, dis een van min plekke wat als het wat jy nodig kry, vol toegeruste kombuis met groot yskas en vrieskas, kamers is lekker warm in die aand en die stap roete is baie mooi. Sal weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Bsie dankie.
Julle is altyd welkom!

Inniberg Nylstroom
Zanie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie K

Pragtige natuurskoon en ideaal vir 'n groep mense.

Die plek was pragtig met 'n lekker koppie wat mens kan gaan stap en die Bosveld bewonder. Die grondpad was bietjie goor maar dit het uitermate baie gereën - ons het dit steeds gemaklik met 'n SUV gery. Baie goed ingerig met alles wat mens mag nodig hê vir 'n familiesaamtrek of groot groep mense as jy alleen wil kuier. Wiekus was baie vriendelik en behulpsaam en het uit sy pad gegaan. Ons het ook baie veilig gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla B
Saam met vriende

Dit was baie lekker, sal definitief weer soontoe gaan.

Dit is ‘n lekker plek om met ‘n groot groep mense te gaan. Dit was skoon en veilig, ons was 6 mense en het ‘n baie lekker tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze R

Baie rustig en 'n lekker plek om net te ontspan.

Volgens die webblad sluit aktiwiteite naby perdry in, asook Groot 5 en kunsvlieghengel. Dalk moet julle afstande vanaf die plek insluit, die naaste perdry was meer as 20 km ver. Wildkyk op Inniberg self is ook beperk tot slegs 'n aantal wildsoorte, baie beperk. Ek voel die webblad was effens misleidend aangaande aktiwiteite. Inniberg was egter 'n lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

Baie rustig en netjies. Definitief plek om te ontspan.

Wiekus baie behulpsaam met alles. Sal aanbeveel. Alles is skoon en netjies. Kombuis alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle D
Gesin met klein kinders

Dit was rustig, lekker ontspan en baie pret gehad.

Definitief aan te beveel, sal beslis weer gaan. Daar is 2 stoute Blesbokke en ons het baie pret gehad met hulle. Netjies, skoon en baie vriendelike ontvangs. Gaan kyk self!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Naweek weg met familie.

Die geriewe is eenvoudig en basies, maar skoon en netjies. Die kombuis wat apart staan van die kamers is ideaal vir die soort geselskap, toegerus met al die nodige ware. Die swembad en borrelbad is ideaal geplaas dat kinders kan swem sonder dat hulle buite toesig is. Verder is dit doodrustig, met geen ander irritasies nie. Beperkte selfoonopvangs maak dat mense eerder kuier en die bosveld geniet as op hul fone speel. Ideaal vir 3 of 4 gesinne se naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Gesin met klein kinders

Wegbreek duisend.

Het dit baie geniet, en hulle het alles en nog wat was om die wegbreek te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Julle is altyd welkom by Inniberg Nylstroom!

Inniberg Nylstroom
Lorraine C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lorraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Het gegaan met groot verwagting, maar was teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien W
Gesin met tieners

Wonderlike, rustig kuier in die berg.

Heerlike kuier gehad, natuurskoon beleef, baie netjiese blyplek wat baie goed toegerus is. Jacuzzi en swembad was 'n lawenis in die hitte. Die vriendelike bokkies wat elke dag kom besoek afgelê het, het vir goeie vermaak gesorg. Dankie aan Wiekus en Linda vir hul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inniberg Nylstroom se terugvoer

Dankie dat julle Inniberg Nylstroom ondersteun het. Julle is altyd welkom!

Inniberg Nylstroom
Julian M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Regtig die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeltjie W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neeltjie W
Gesin met tieners

Dit was werklik n voorreg om te kon wegbreek vir die naweek by Wiekus by Inniberg, ek sal beslis weer terugkeer.

Wiekus het werklik ons laat welkom voel, en was altyd bereidwillig om te help, die akkommodasie is skoon en netjies, en goed in stand gehou. Dit is werklik 'n plek om weer jou siel te kan vind, weg van die dolle gejaag van die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom kuier weer!

Rustigheid is die woord, verskeie voël soorte en wild om te sien, tenvolle toegerus met alle benodighede en kombuis toerusting. Selfs 'n groot swart pot vir kos maak buite. Die stort gordyntjie kan vervang word, water mors op die vloer. Ek het 'n spesiale vooraf reëling/versoek gehad en dit was met geen moeite gedoen nie. Dankie vir klein Wiekus met sy vriendelikheid en daaglikse opvolg of als in orde was. Ons sal defnitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp C - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

We would recommend Inniberg to anyone who wants to relax and enjoy nature. Stunning and will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mahlatse M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahlatse M
Saam met vriende

The best weekend away.

We enjoyed our stay and the owner of the place. Don't even know what to say. Just keep it up and it will be a success.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesedi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M
Saam met vriende

We enjoyed every moment.

The owner of the the place was friendly. Everything was fine, we enjoyed a Jacuzzi. The kitchen with fully equipped. Thank you, Mr Myburgh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely tranquil and romantic.

The farm is beautiful and peaceful. The accommodation is very good and private. The perfect place to find your inner self. Wikus and his wife were overflowing with hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar my siel en liggaam rus gevind het.

Die ontvangs, ligging en atmosfeer is net wat die dokter aanbeveel. Die prys wat die bankbestuurder aanbeveel. Was aangenaam verras met verskeie wildlewe en voëllewe wat in die rustigheid kom hello sê het. 4.6 km grondpad is in 'n beter toestand as GP-paaie. Huisies is voldoende toegerus asook die kombuis. Van breekware tot ysterpotte. Baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Saam met vriende

Ontvangs was vriendelik en gasvry.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang en dadelik seker gemaak ons put die meeste uit ons tydjie daar. Ons was genooi vir 'n wildsbesigtiging as deel van die pakket, en toe vriende tyd kom spandeer, was dit sonder aarseling verwelkom. Ek sal Inniberg definitief aanbeveel en duim vashou ek kry in die toekoms verblyf daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 20 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 20 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sfDRhovUZ25jfsOcIo7g0Z0ebYU3FLoiO1MPr0vtVnIZOkPIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense 33 5 1 5 R33 Plaasnooitgedacht, Elandsfontein 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.653886818659 28.293421268463