Cathcart Akkommodasie by Intaba Centre of Arts | LekkeSlaap
+13

Intaba Centre of Arts

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleischerstraat 33B, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Intaba Centre of Arts is 'n ou klipgebou in Cathcart in die Oos-Kaap. Dit is in 'n stil omgewing geleë en is ook gerieflik naby geriewe soos kafees, vulstasies, 'n supermark en spaza-winkels. Intaba Centre of Arts is naby die N6-hoofroete.

Intaba Centre of Arts bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste, sowel as 'n aparte kamer met slaapplek vir 2 gaste wat langs die eenheid geleë is. Die kamers is met kalmerende kleure versier.

Daar is 'n groot ruimte met sitplek vir 40 afgevaardigdes beskikbaar vir vergaderings of konferensies.

Die huis het 'n groot tuin vanwaar gaste die Windvogelberg kan sien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Intaba Centre of Arts
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Fleischerstraat 33B, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
  • Gaste dink Intaba Centre of Arts het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleischerstraat 33B, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkYjZhNmExLTg1MGMtNDQ1YS1hNzQ1LTA5NDc5OTg4NjVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 33B Fleischer Street Cathcart 5310 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.298471644655 27.14336514473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za