Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Thulile

 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Selfsorg-chalet
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 tweeslaapkamer-chalets, wat 4 mense met gemak kan huisves. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die lieflike badkamer het beide 'n bad en 'n stort om almal tegemoet te kom. Die chalets is vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor die gehaltelinne, donsagtige handdoeke, breekware, eetgerei, potte en panne. Die kombuis is toegerus met 'n klein stofie, mikrogolfoond en 'n yskas. Vir die koue winteraande, is daar verwarmers en vir die soel someraande kan jy lekker op die stoep braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die plaas is in die Magaliesburg Bewaringsarea geleë en daarom is die volgende streng verbode:
- Die speel van musiek.
- Harde geraas wat ander gaste verontrief.
Let asseblief daarop dat daar 'n gruispad is wat na die akkommodasie lei. Gaste moet asb. die instansie bel om navraag te doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, maar enige voertuig is geskik om op die pad te ry.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTIzYjVlLWZmZTktNGE3OS1iMzc1LThjZWVjOWVjYTFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Portion 2, Farm Boschfontein Maanhaarand 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.878440801366 27.44694053373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang