-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Coolidge, Langs die R66, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Intibane Lodge skuil in die ongerepte Vallei van die Konings en is vernoem na die Zoeloe-woord wat "vlakvark" beteken. Die lodge is 'n wild- en veeplaas wat privaat besit word en net 17 km suid van Ulundi op die R66 geleë is.
Intibane Lodge bied selfsorg-chalets, selfsorg-houthutte en luukse kamers. Al die eenhede het lugversorging en is toegerus vir gaste se gerief met DStv, kombuisies en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het sy 'n eie badkamer.
Die lodge het 'n gemeenskaplike braai-area en daar is 'n restaurant op die perseel wat heerlike ontbyt en 'n a la carte-spyskaart vir aandete bied. Konferensie- en trou-geriewe is beskikbaar. Daar is 'n kontantkroeg met 'n pooltafel en veerpyltjies, asook 'n swembad. Verskeie doendinge is by die lodge beskikbaar, soos wildstaproetes vroegoggend of laatmiddag en bergfietsry, maar gaste moet hul eie fietse saambring.
Intibane Lodge is die tuiste vir verskeie wildsoorte, soos sebras, kameelperde, koedoes, duikertjies, rooibokke, bosvarke, waterbokke, jakkalse, hiënas, asook verskeie voëlsoorte en vlakvarke - gaste kan dus 'n onvergeetlike bosveld-ervaring by ons kom geniet!
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Plaas Coolidge, Langs die R66, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Intibane Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 40 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Coolidge, Langs die R66, Ulundi, 3838, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom