LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Intsingizi Bird Lodge | LekkeSlaap
+29

Intsingizi Bird Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 154, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Intsingizi Bird Lodge is in die noordoostelike voorstede van Pretoria geleë en bied 'n bosveld-atmosfeer en hartlike gasvryheid. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gerieflike verblyf word in 11 kamers met privaat badkamers, grasdakke, stoepe en koffie- en teemaakgeriewe aangebied. DStv, ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Die lodge bied 'n swembad en braaigeriewe, en is ook vir troues, wittebroodswegbreke, konferensies en funksies beskikbaar.

Intsingizi Bird Lodge is 3,6 km vanaf die Kolonnade-winkelsentrum, 5,5 km vanaf Montana Hospitaal en 9,4 km vanaf Wonderboom Lughawe. Hoofweë is maklik vanaf die lodge bereikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hornbillstraat 154, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbillstraat 154, Mondustria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA472e585e50d704cff8108cb99cff437b213e605d9153bff0844aca73bbdf5240ecdc26840b2ab4b7edfb669518934c49f9b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 154 Hornbill Street Mondustria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.665194441594 28.272117823362
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!