Kenton-on-Sea Akkommodasie by Inverell Station | LekkeSlaap
+26

Inverell Station

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 650 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Inverell Station is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorp, Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis is naby die Boesmansrivier en 1,2 km van Middle Beach af.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n groot TV, antieke kaste en lei na die binnehof. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n potjiesbad, 'n instapstort en 'n dubbelwasbak.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kristalkandelaar, 2 leunstoele en die kamer het 'n deur wat na die patio met 'n uitsig oor die swembad lei. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel die derde badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus. Die oorkantste leefarea het 'n kaggel en lei na 'n binnehof met 'n swembad en 'n ingeboude braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Inverell Station sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 650
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 650
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyon-weg 20, Kenton-on-Sea, 6191 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbWrBwDUCwxsuokWjtmHxjt8aAQs0Wy3ZdV1zPXx9Qf5ZeJz825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 650  per nag (vir 8 persone) 20 Lyon Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.686881215897 26.668344013018
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za