Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Invermooi Estate - Mooi Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Loteni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3208, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Mooi Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge met 3 slaapkamers op die Invermooi Angus-stoetery in die voorheuwels van die Drakensberg, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die Invermooi Landgoed bied 'n rustige, plattelandse atmosfeer met panoramiese uitsigte op die Drakensberge. Invermooi Landgoed is die tuiste van 5 lodges en 3 rondawels wat gerieflik geleë is sodat gaste privaatheid kan geniet.

Mooi Lodge is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer, eetkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus en die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n kaggel - ideaal vir koue wintersdae. Die lodge het ook 'n braai-area.

Invermooi Landgoed is 'n vooraanstaande forrelhengel-bestemming en bied baie damme en 'n 8 km lange rivier. Dis die ideale bestemming om die platteland met voëls en wild op 'n werkende plaas te geniet. Die plaaslike Nottingham Road-dorpie het baie besienswaardighede, soos restaurante, kroeë en kunsvlytwinkels. Daar is ander doendinge soos kunsvlieghengel, voetslaan en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Invermooi Estate - Mooi Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Desi Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lower Loteni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3208, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Loteni-weg (25 km vanaf Nottingham Road), Nottingham Road, 3208, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf2RJRH8xRHQgcSVIOGKuxdNZ11OmtZq6tx5OkXmHf1bXOY3kE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 6 mense Lower Loteni Road (25 km from Nottingham Road) Nottingham Road 3208 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.403388888889 29.804727777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem