Invermooi Estate - Old Homestead
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Loteni-weg, Invermooi Estate, 25 km vanaf Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Old Homestead Lodge bied gerieflike verblyf in 'n vyfslaapkamer-selfsorglodge op die Invermooi Angus Stud-plaas aan die voet van die Drakensberge wat 25 km buite Nottingham Road Village in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë is. Dié Invermooi Estate bied 'n rustige, landelike gevoel met 'n panoramiese uitsig op die Drakensberge. Die landgoed het 5 lodges en 3 rondawels.
Old Homestead Lodge het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer in die lodge het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 slaapkamers het toegang tot 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer is 'n rondawel met slaapplek vir 2 in 'n dubbelbed.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix, WiFi en 'n kaggel. Die lodge het ook braaigeriewe.
Invermooi Estate is 'n wêreldklas-bestemming vir forelvisvang en die landgoed bied verskeie damme en 'n rivierfront wat 8 km ver strek. Die landgoed is op 'n werkende plaas en dit is die ideale ligging vanwaar die platteland se voëls en wild ontdek kan word. Die plaaslike Nottingham Road Village het verskeie restaurante, kroeë en kunsvlytwinkels. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit vlieghengel, stap en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Desi Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Lower Loteni-weg, Invermooi Estate, 25 km vanaf Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Invermooi Estate - Old Homestead het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Loteni-weg, Invermooi Estate, 25 km vanaf Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom