Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inversanda Farm Cottages

The Farmhouse Private Wing
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim plaashuis is ’n selfsorg-eenheid en die eerste slaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis het ’n kombuisie, eetarea, en groot sitarea met kaggel vir die koue wintersaande. Daar is ’n privaat ingang en tuin en die veranda en manjifieke uitsigte van die Nhlosane-berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gesonde plaasmaaltye wat met plaaslike, seisoenale produkte gemaak word, is beskikbaar op versoek. Bel ons asb. vir meer inligting. Etes moet vooraf bespreek word.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is verbode binne.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Barn Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Barn Cottage was een van die oorspronklike plaasskure en bied slaapplek aan 6 gaste. Dis in ’n kikuya-veld bokant die plaas geleë waar die perde dikwels wei. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed en volledige en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ’n groot oopplan-kombuis wat volledig toegerus is en en sitarea met ’n kaggel. Die groot veranda bied ’n wonderlike uitsig op die Nhlosane-berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gesonde plaasmaaltye wat met plaaslike, seisoenale produkte gemaak word, is beskikbaar op versoek. Bel ons asb. vir meer inligting. Etes moet vooraf bespreek word.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is verbode binne.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Judge’s House
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Judge’s House is die grootste kothuis en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die kames deel 'n gesinsbadkamer en 'n gastetoilet. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en groot sitkamer met 'n kaggel. Daar is ’n veranda aan 2 kante van die huis wat pragtige uitsigte oor die vallei het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gesonde plaasmaaltye wat met plaaslike, seisoenale produkte gemaak word, is beskikbaar op versoek. Bel ons asb. vir meer inligting. Etes moet vooraf bespreek word.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Rook is verbode binne.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 29, Petrus Stroom-weg, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgJuJ9UbIN4gdLntZxHYbsGyCOiorN64vgX5H7uDrAbLy2ZvIHm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm 29 Petrus Stroom Road 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53407317686 30.05377383914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem