LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Invite Guest House | LekkeSlaap
+88

Invite Guest House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Invite Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alida D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon en prakties

Ek is 'n reisende beigheids vrou, ek het dit baie gerieflik, skoon en prakties ervaar. 'n besigheids vrou het 'n spieel nodig met 'n plug, en ook 'n tipe lessenaar waarby sy kan werk, met die koffie stasie, briljant.Dankie

Invite Guest House's terugvoer

Goeie more Alida,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is belangrik dat ons gaste ons op hierdie manier inlig. Met hierdie inligting kan ons sien of ons op die regte pad is of nie.
Dankie vir jou ondersteuning. Reis veilig en alles wat mooi is vir jou en jou familie.
Invite groete van Gys, Claudia en Ruby Barnard.
You're always invited.

Invite Guest House
Marius S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie professioneel.

Die vriendelikheid van die staff was baie opvallend, die kamer was baie skoon en netjies. Ek het versoek om vroeër in te boek en dit was toegelaat, ek sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie Invite, julle is awesome!

Amanda F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F
Gesin met klein kinders

Baie rustig en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang en gaste huis is verskriklik netjies en beddegoed baie mooi skoon.

Invite Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Amanda!

Beste groete,
Gys, Claudia en Ruby.

Invite Guest House
Louis B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Gastehuis bied redelike verblyf. Vloere nie baie skoon en handdoeke afgeleef! Bed was gemaklik, maar beddegoed kort aandag. Koffie/tee voorsien, maar geen melk, hoewel daar 'n yskas is. Ons bly gereeld oor in gastehuise en oral word melk voorsien. Gee aandag aan klein dingetjies wat verblyf aangenaam maak.

Invite Guest House's terugvoer

Dagse Louis
Dit is nogal moeilik om jou terugvoering te glo as ek na al die ander gaste se terugvoerings kyk. Lees gerus al die ander gaste se terugvoer. Dus verwerp ons jou terugvoer en sien dit as onbelangrik.

Gys en Claudia Barnard, eienaars.

Invite Guest House
Lerato M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The people are welcoming and friendly.

The place is beautiful, clean and safe. The people are so welcoming and friendly.

Patricia X - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly people, quite, clean and perfect for weekend away.

Looking forward to be there soon, I did enjoy to stay there.

Invite Guest House's terugvoer

Good morning Patricia,

Thank you very much for the lovely review. We are looking forward to your next stay.
Best of greetings to you and your family.

Gys and Claudia

Invite Guest House
Dawie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Enkelreisiger

Baie netjies.

Baie skoon en goed versorgde kamers. Eienaars is baie vriendelik.

Invite Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dawie. Sulke terugvoer is vir ons beter as betaling. Kom kuier gerus weer.

Beste groete,

Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Ronel H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Gesin met tieners

Goeie selfsorg.

Die eenhede is netjies en goed toegerus. Die een eenheid het lugreëling en die ander eenheid ‘n dakwaaier. Veilige onderdakparkering. Die gastehuis is in ‘n stil omgewing geleë.

Invite Guest House's terugvoer

Thank you very much Ronél,
You are always invited.

Gys and Claudia Barnard

Invite Guest House
Vivian K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian K

Dit was heerlik, en gemaklik met 'n baie mooi omgewing.

Sien die sterre.

Invite Guest House's terugvoer

More Vivian, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek en Claudia het sulke positiewe terugvoering nodig om te bepaal of ons die gaste huis reg bestuur om dit vir ons gaste aangenaam te maak.

Groete, Gys en Claudia Barnard

Invite Guest House
(mj) Marthinus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
(mj) Marthinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Kamer was skoon en netjies. Parkering goed en veilig. Een handdoek per persoon is onvoldoende vir ons gewees. Sal wel hul aanbeveel.

Vernon B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B

Lekker

Eienaars baie nice soos om by mens se eie huis te wees.

Invite Guest House's terugvoer

Baie baie dankie Vernon!
Julle gaste se terugvoering is so belangrik vir ons. Dit help ons om te verbeter en sodoende dit meer aangenaam te maak vir alle gaste in die toekoms.
Nogmaals dankie vir jou positiewe terugvoer.
Beste groete van Gys en Claudia Barnard!!

Invite Guest House
Jolene R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Die gastehuis is baie skoon en netjies, en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige oornag, of selfs langer verblyf.

Invite Guest House's terugvoer

Hi Jolene, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Beste groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Sonja S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met klein kinders

Baie lekker dankie.

Sien gerus die sterre.

Invite Guest House's terugvoer

Baie dankie Sonja. Kom kuier gerus weer. Beste groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Chad B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad B
Gesin met klein kinders

Very enjoyable stopover destination.

Shops and resturants in close proximaty and easy to find. Can recommend it and will stay there again on my next trip.

Carmen P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis.

Dit was baie lekker om daar te slaap. Die diens was wonderlik en ons is hartlik verwelkom met ons aankoms. Sal in die toekoms weer daar wil gaan slaap.

Invite Guest House's terugvoer

Baie Dankie.
Enige kommentaar kan ons help om net te verbeter.
Van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Hennie W - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met gehalte van die verblyf.

Kan hierdie gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Invite Guest House's terugvoer

Dagse Hennie, baie dankie vir die aangename terugvoering. 'n klop op die skouer is soms baie meer werd vir my en Claudia as 'n Rand in die sak. Beste Groete van Gys en Claudia Barnard.

Invite Guest House
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Theronstraat 44, SE.2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6be9e543cc42fda29df86134c136fdfed4a2fdf17f87eefd1706200b5d49d58c99e39a27109a3f5b4d97e27003ef601ba682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 44 Danie Theron Street SE.2 1911 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -26.731477992066 27.845940157804
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!