LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inyameko BnB | LekkeSlaap
+132

Inyameko BnB

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae.
Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon.
Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe.
Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerweg 46, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NTBlNTEyLWM5MWQtNDgxYS1iNjI5LTk0Njk5ZGI4N2IwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 46 Lochner Road Mnandi 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.894859 28.075937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!