+24
Selfsorg in Marlothpark

Inyati Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat rook nie in die huis toegelaat word nie, en harde musiek of geraas word na 22:00 ontmoedig.

Gaste word vriendelik versoek om die eiendom te behandel soos hulle hul eie sou. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade aan persoonlike besittings nie. Enige skade aan die eiendom of die inhoud daarvan sal op die gas se rekening gehef word.

Daarbenewens moet komberse, handdoeke of enige ander items nie uit die eenheid verwyder word nie. Gaste word ook daaraan herinner om krane toe te draai om drup te voorkom en om lopende water te vermy terwyl hulle hul tande borsel. Bring asseblief u eie swemhanddoeke.
Skakel asseblief die lugversorging en ligte af wanneer u die kamer verlaat.
Geen eet in die kamers nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4259 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2b6a7bce282b402405001af43597ee2e35d027970b5bc932c30479a022d318fcf85ae1ba4e3f46b672df654eb6f0171948a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4259 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3606 31.80451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang