Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Lodge

  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Hebron Plaas, Wolvengat, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inyoni Lodge is op die plaas Hebron naby Wolvengat. Inyoni, wat "voël" in Zoeloe beteken, het verskeie verblyf-opsies soos die houthuisies, of enige van die 2 ingerigte huise, die Treehouse en Owls Nest.

Die Sun Bird- en Hoopoe-huisie het elk 'n koningingrootte-bed, en die Blue Crane-huisie het 5 stapelbeddens. Die Paradise Flycatcher-huisie het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die Fish Eagle-huisie het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed op die boonste verdieping en 3 enkelbeddens op die onderste verdieping. Verder is daar elektriese ligte, maar daar is nie kragproppe, kragproppe is in die onthaalarea beskikbaar.

Handdoeke sal voorsien word indien daar vooraf gereël word, of gaste kan hul eie handdoeke saambring. Beddegoed word in al die eenhede voorsien. Die eenhede is met wandelpaadjies aan mekaar verbind en daar is 'n gemeenskaplike onthaalarea. Die kothuise deel badkamergeriewe vir dames, en aparte badkamergeriewe vir mans. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n gasstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n eetarea. Inyoni Lodge Cabins het 'n speelarea vir kindes, 'n dam waarin gaste kan swem of visvang en ander aktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry en wynproe in die omliggende area.

Die Treehouse is in die boomtakke geleë en het slaapplek vir 5 gaste. Dit het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer, 'n kaggel, 'n dagbed en 'n dubbel-slaapbank, sowel as 'n aparte badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep en privaat braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die Owls Nest is die wittebroodsuite ideaal vir 2 en is deur solderwoonstelle in New York geïnspireer met sy groot vensters met 'n lieflike uitsig. Die eenheid bied 'n solderkamer met 'n privaat badkamer en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n buitestort. Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer met 'n kaggel, is op die onderste verdieping. Die leefarea lei na 'n dek en privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Inyoni Lodge is ideaal vir klein troues, familiegeleenthede, funksies en werkswinkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Inyoni Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Langs die R317, Hebron Plaas, Wolvengat, 6859, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inyoni Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R317, Hebron Plaas, Wolvengat, 6859, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsEpbX9V4qAIgzMRDmlJhTc3l24Gk54DMgwEEZ1cR08xpnVMlnq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R317 Hebron Farm 6859 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.673911559605 19.682950973511
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem