by Inyoni Rock Cabanas 6 | LekkeSlaap
+30

Inyoni Rock Cabanas 6

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Inyoni Rock Cabanas 6 is op die strandfront in Amanzimtoti geleë. Hierdie selfsorgwoonstel het slaapplek vir 8 gaste en 'n ononderbroke see-uitsig.

Die duplekswoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping, het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.

Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, 'n bad met 'n handstort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is op die grondverdieping en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel vir 8 geniet. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër wat gaste kan gebruik.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n stoep met direkte toegang tot 'n grasperk met 'n see-uitsig. Die woonstel word weeksdae skoongemaak en daar is aangewese parkeerplek vir 'n voertuig en 'n sleepwa in die parkeerarea. 'n Ekstra parkeerplek is in die oop parkeerarea beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe wat daagliks skoongemaak word en 24 uur-sekuriteit. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Inyoni Rock Cabanas 6 is net 160 m van Splash Waterwold, 1,5 km van verskeie restaurante en Toti Mall, 2 km van Galleria Mall en 5 km van Seadoone Mall met sy verskeie winkels en restaurante af. Amanzimtoti bied aktiwiteite soos hengel, duik, snorkel, branderplankry en gaste kan die Sardienloop tussen Junie en Augustus gadeslaan of die Amanzimtoti Voëlbewarea of die Ilanda Wilds Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Inyoni Rock Cabanas 6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Inyoni Rock Cabanas 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Inyoni Rock Cabanas 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 91, Inyoni Rock Cabanas 6, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfd2cc787cf31f71a9615b501d7a5025a638791c8e0e12b6c0a84110877eaf6722dfc3dc41f300acbe20e75b5aa5f93f5d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 91 Beach Road Inyoni Rock Cabanas 6 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.050914647568 30.889692306519
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem