Ipanema 6
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 6 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Crown-weg, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ipanema 6 is in St Michaels On Sea, 'n kusdorpie in die Suidkus, geleë. Dié pragtig versierde dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir 6 gaste, en is net 400 m van die St Michaels-swemstrand af.
Ipanema 6 het 3 slaapkamers en 'n oopplan-sitkamer, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n ontbyttoonbank. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n TV met DStv, maar gaste moet hulle eie dekodeerders en slimkaarte saambring.
Die eenheid het ook 'n lieflike balkon met 'n braaier en 'n patio-stel wat oor die see uitkyk. Daar is 'n muur rondom die kompleks, sowel as onderdakparkeerplek.
St Michaels is 'n rustige en idilliese dorpie wat met skilderagtige landskappe en ongerepte strande spog. Die hoof-swemstrand by die mond van die Umhlangeni-rivier, is gewild onder swemmers én branderplankryers.
Slaapplek
’n Bespreking by Ipanema 6 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 125
Jaar gelys 10
Ligging
- Crown-weg, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ipanema 6 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Crown-weg, St Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom