IQ Brooklyn Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

IQ Brooklyn is is ’n selfsorg-eenheid in ’n sekuriteitskompleks in Brooklyn, Pretoria.

Die eenheid het 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n aparte gastekamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met sekere DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die kompleks het ’n geriefswinkel, restaurant en koffiewinkel.

Geriewe binne 'n 5 km-radius van die kompleks af sluit in die Universiteit van Pretoria, Life Groenkloof Hospitaal, Loftus Versfeld, Brooklyn Mall, Groenkloof Natuurreservaat en die Nasionale Botaniese Tuine. Daar is ook verskeie restaurante naby.

Slaapplek

'n Bespreking by IQ Brooklyn Self-Catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na IQ Brooklyn Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za