LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Iqhayiya Guest House | LekkeSlaap
+47

Iqhayiya Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craighead Place 18, Montclair, Durban, 4004, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry vanaf restaurante, banke, winkels en ander geriewe.

Iqhayiya Guest House bied selfsorgverblyf in 7 en suite-slaapkamer en 3 kamers wat nie en suite is nie. Elke kamer is uniek ingerig.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis en sitarea in die gastehuis.

Verder het die gastehuis 'n swembad, 'n mooi tuin met sonstoele en 'n beskutte braai-area tot gaste se beskikking.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.2 uit 5van 1 resensie vir Iqhayiya Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Craighead Place 18, Montclair, Durban, 4004, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craighead Place 18, Montclair, Durban, 4004, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALzEZiC2nCRPxX1ZWNXWgq8aTxWcnVrj3PlRY4JUW0Z5ndfdlqn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 18 Craighead Place Montclair 4004 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.923258 30.973222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!