Cradock Akkommodasie by Irelander Self-catering Flats | LekkeSlaap
+71

Irelander Self-catering Flats

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Cradock geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen.

Daar is 12 eenhede wat daagliks skoongemaak word. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, plafonwaaier en elektriese komberse in. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe buite. Kaart fasiliteite is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is vir karavane beskikbaar.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan in jou eenheid bedien word wanneer jy dit verkies. Aandete en kospakkies kan ook gereël word.

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Irelander Self-catering Flats
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Irelander Self-catering Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdlfqdMXqlsQuRLtEytYEfUCC4DRMhZ49L3GcLarMW4JbP5C9iS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 72 5 1 5 9 Ireland Road Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.157534717804 25.618804957008
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za